Video
KAROO NUUS EN VIDEO - Die N9 en Beaufort-Wes kruising dra tans swaar verkeer soos vakansiegangers hulle weg terugmaak na hulle tuistes.
Graaff-Reinet is ook 'n miernes van bedrywighede soos al die motoriste stop vir middagete en iets koels om te drink.
VIDEO - N9 en Graaff-Reinet se paaie is besig na vakansie (Video: Sonia Wahl).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’