Video
KAROO NUUS EN VIDEO - 'n Leser van die Advertiser, Mathilda Smith reis vandag van Bloemfontein na Colesberg. Smith is van Cradock en is oppad terug na die vakansie.
Dit blyk dat verkeer noordwaarts toeneem omdat die meeste besighede more heropen en vakansiegangers weer moet begin werk.
VIDEO - Verkeer op die N1 is aan die toeneem. Video: Mathilda Smith
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’