GRAAFF-REINET NUUS - Jacques Mashwan, is op 24 April as onderwyser by Asherville Sekondêre skool verwelkom.
Hy het sy hoërskoolloopbaan in 2015 aan dieselfde skool voltooi en is trots om terug op eie bodem te wees.
Hier wens die skoolhoof, JP Grootboom vir Mashwan geluk met sy aanstelling.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'