KAROO NUUS - Die afgelope naweek het sewe atlete aan die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn deelgeneem.
Saterdag se hoë temperatuur het nie die leerders gestuit om hulle beste te gee nie.
Die uitslae was as volg:
- o. 9 dogters: Hanné Alberts (14de)
- o. 11 dogters: Elmaré Naudé (5de) en Beulah Nel (31ste)
- o. 11 seuns: JJ van Schalkwyk (8ste) en Luhan Alberts (44ste)
- o. 13 seuns: Naudé van der Merwe (37ste)
- o. 15 seuns: Christo Nel (34ste)
Voor, van links is Hanne Alberts, Beulah Nel en Elmare Naudé. Agter, van links is Luhan Alberts, Naude van der Merwe, Christo Nel en JJ van Schalkwyk.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’