GRAAFF-REINET NUUS - Die Slapende Reus se linkerkantste profiel bo op die berg, 'n bekende Aberdeen-landmerk, soos afgeneem deur kunstenaar Marguerite Beneke.
Met die laaste sonstrale in die weste, onder 'n wolkekombers, en voete suid (links op foto) en met sy kop noord, rus die Slapende Reus op die naat van sy rug met sy mond wyd oop.
Soms hoor mens hom snork...
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’