GRAAFF-REINET NUUS - Hierdie week se Kiekie van die Week gaan aan Milten Adams, wat die maan vasgevang het buite Graaff-Reinet, naby die Nqwebadam.
Het jy foto's om met ons te deel?
Stuur dit gerus na [email protected] of op WhatsApp: 076 787 4995.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'