GRAAFF-REINET NUUS - 'n Huis in Cradockstraat in Graaff-Reinet is vroeg vanoggend, 18 Maart, erg beskadig in 'n brand.
Die brand het glo net voor 03:00 uitgebreek.
Volgens Reagan Passman, een van die brandweerlede op die toneel, is die oorsaak van die brand nog onbekend.
Niemand is in die voorval beseer nie.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'