CRADOCK NUUS - Op 5 Februarie het 16 van Hoërskool Cradock se tennisspelers na Graaff-Reinet gereis om kragte teen Hoër Volkskool te meet tydens die jaarlikse tennisbyeenkoms.
Hulle het die geleentheid gehad om dubbelwedstryde en gemengde dubbelwedstryde te speel, die topvyf dogters en seuns het ook enkelwedstryde gespeel.
Hoërskool Cradock wen Hoër Volkskool met 16 - 11.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’