KAROONUUS - Nadat 'n bus met reisigers vanaf Kaapstad op roete na Bisho vroeër gebreek het, het die bus se insittendes nou die pad met klippe toegepak, totdat hul gehelp word.
Die SAPD van Cradock is op pad na die toneel waar dié ontevrede reisigers die Wapadsbergpas tussen Cradock en Graaff Reinet versper.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’