HOFMEYR NUUS - Die Hofmeyr Landbouvereniging is druk besig om voor te berei vir ñ Boemelaarsete vir boere in die Sportklubsaal op die dorp.
Hierdie sal dié Landbouvereniging se Kersafsluiting wees vanaand.


'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'