GRAAFF-REINET NUUS — Graaff-Reinet het Dinsdag, 13 Junie, een van sy oudste inwoners verloor toe Elena Cornelia Britz, op byna 103-jarige ouderdom, oorlede is.
Sy is op 29 Junie 1914 gebore en was 'n lewenslange inwoner van Graaff-Reinet.
'n Begrafnis vir haar sal op Donderdag, 22 Junie, om 11vm vanuit die NG Grootkerk gehou word.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'