GRAAFF-REINET NUUS - Hierdie diere, asook ander tans in die sorg van die plaaslike DBV, is op soek na nuwe huise.
Vir meer inligting, kontak die DBV by 083 641 9180.
Die aanneemfooie sluit sterilisasie en eerste ontwurming, asook inenting in.
Twee van die pragtige katte wat beskikbaar is.
'Ek soek graag 'n huis met 'n familie wat vir my liefde sal gee'.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'