GRAAFF-REINET NUUS - 'n Aftrede en finansiële beplanningsvergadering vir SAOU-lede en nie-lede vind plaas op Woensdag 22 Mei op Graaff-Reinet.
Punte van bespreking is: SAOU se standpunt rakende aftrede (D. Habrvey), aftrede proses (G Liebenberg – DDTC Pty Ltd), aftreebeplanning en portfoliobestuur (E Muller – DDTC Pty Ltd, beleggingsinsigte (F Grunewald – Coronation Fund Managers).
Om teleurstelling te voorkom skakel Henry Thomson by 082 452 6565 vir plek en tyd. Bywoning is beperk en slegs 60 persone kan geakkommodeer word.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'