GRAAFF-RENET NUUS - Die Dr Beyers Naudé-munisipaliteit het vandag kennis gegee dat daar môre 'n onderbeking van die watertoevoer tot sekere woonbuurte van Graaff-Reinet sal plaasvind.
Die onderbreking sal Bergendal en Spandauville beïnvloed.
Watertoevoer onderbrekings tot dié gebiede mag ontstaan tussen 08:00 en 12:00 dié Woensdag, 17 Oktober om dringende onderhoudswerk uit te voer.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'