Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO -Vyf dood in ongeluk op R61 tussen Beaufort-Wes en Aberdeen. Ambulanspersoneel was al net na 07:00 op die toneel.
Die voertuig het vlamgevat en vyf is in die brand dood. Hulle is steeds op die toneel, en wag vir verdere inligting van forensies.
Die identiteit van die vyf oorledenes is tans onbekend.
Video: Vyf dood in Ongeluk op R61 (Video: Verskaf).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'