STEYNSBURG NUUS - Sowat 1 000 vroue het aan die begin van November by Mentorskraal in Jeffreysbaai byeengekom om die God se Karoovroue-byeenkoms met die tema 'n Nuwe begin by te woon.
Volgens pastoor Audrey Tobias van Steynsburg het vroue vanuit die hele Oos-Kaap opgedaag, met nege vroue van Steynsburg alleen.
Die vroue het vervuld teruggekeer en sien uit na hul nuwe begin. "Ons gaan mekaar bystaan!"
'Ons bring jou die nuutste Steynsburg, Karoo nuus'