KAROO NUUS - Hofmeyr VLV en Tuinbou het op 19 Oktober 'n kunstige en gesellige saamkuiermiddag in die NG kerksaal deurgebring.
Sestien vroue het opgedaag en was goed voorbereid met verf, kwaste, gom en talle hulpmiddels om houthuisies te verf, Nadia Bosch, wat die middag gereël het vertel dat hierdie opleidingsgeleentheid aangebied is omdat dié artikels in die 2024 VLV-kompetisie gebruik gaan word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’