GRAAFF-REINET NUUS - Laer Volkskool-leerder Arno Nell het onlangs sy erekleure vir kultuur verwerf.
Arno was genooi om saam met die ander uitstaande deelnemers tydens die onlangse Despatch Kunstefees se prestige-aand in Mei deel te neem waar hy aangewys is as die algehele wenner in die voordrag afdeling.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'