GRAAFF-REINET SKOLENUUS - Nog net twee slapies!
Woensdag breek ‘n groot dag aan vir die omgewing se 2019 Graad 1-leerders...
Die kleingoed se eerste skooldag is hier en die Graaff-Reinet Advertiser nooi alle ouers en skole uit om die skattige ‘eerste skooldag’-foto’s te deel met ons lesers deur dit aan ons te stuur vir publikasie in die Advertiser.
Om deel te wees van Donderdag se koerant, moet die foto’s sowel as die kind en die ouers se name en vanne, ons bereik voor 12:00 op Woensdag, 09 Januarie.
Stuur jou foto in jpeg-formaat aan mariette@groupeditors.co.za
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'