ABERDEEN NUUS - Op 9 Januarie om 23:05 ongeveer 17 km buite Aberdeen op die R61-pad tussen díe dorp en Beaufort-Wes het nóg 'n pad-ongeluk die lewe van een persoon geëis.
Verskeie voertuie was betrokke in die botsing met 'n stilstaande bus.
Na bewering het een van die bus se bande onklaar geraak op pad na Aberdeen.
Lees meer in Donderdag se Graaff-Reinet Advertiser en aanlyn
'Ons bring jou die nuuste Aberdeen, Karoo nuus'