Gallery
GRAAFF-REINET NUUSFLITS - Die Graad 1-leerders van Laer Volkskool het verlede Donderdag ‘n opvoedkundige uitstappie na Port-Elizabeth onderneem.
Die plekke wat besoek is, sluit die Volkswagen AutoPavilion-museum, die Daniel-luiperdplaas, die see en die lughawe in.
Lees ‘n berig hieroor in Donderdag se uitgawe van die Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'