GRAAFF-REINET NUUS — Terwyl die res van die land pantoffeldag vroeër in die jaar gevier het, het Hoër Volkskool gewag dat die winter eers sy koue kloue inslaan.
Die skool se leerders kon dus dié week, met hul voete snoesig in warm pantoffels, eksamen skryf.
Die skool bied hierdie pantoffeldag aan ten bate van kinders met lewensbedreigde siektes.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'