GRAAFF-REINET NUUS — Hoër Volkskool het die skool se nuwe leerlingraad vir die termyn 2017/18 onlangs aangekondig.
Astrid Langeveldt (Graad 8), Dieter Bertram (Graad 9), Jean-Louis (Graad 8), Emile Bosch (Graad 9). Voor: Wadey Minnaar (Graad 9), Labre Oosthuizen (Graad 9), Ray Johnson (Graad 8) en Mia du Plessis (Graad 8) is tot die junior leerlingraad verkies.
Die senior leerlingraad bestaan uit Chris Burger (Graad 10), Adriaan Marx (Graad 11), Marichen Piek (Graad 10), Heinz Bertram (Graad 11), Jaco Gouws (Graad 10), Luan Nel (Graad 11), Stephan Lategan (Graad 11), Lara du Plessis (Graad 11), Wilke van Zyl (Graad 11), Jana Wagener (Graad 11), Caitlin du Preez (Graad 10), Gary Junies (Graad 11), JayDee Jooste (Graad 10), Inge van Rooyen (Graad 10), Irene Kiewiets (Graad 11) en Engeri Fourie (Graad 11).
Jean-Louis en Mia du Plessis is 'n tweeling tans in Graad 8 aan Hoër Volkskool en wat hierdie nog meer spesiaal maak, is dat ousus Lara (Graad 11) ook op die raad dien.
Die seniors vertrek eersdaags op 'n leierskamp om hulself en mekaar beter te leer ken, asook goeie beginsels van leierskap.
Die skool glo dat dié groep nuutgekose leiers beslis vir HVS met ywer en opregtheid sal bedien.
Agter: Astrid Langeveldt (Graad 8), Dieter Bertram (Graad 9), Jean-Louis (Graad 8), Emile Bosch (Graad 9). Voor: Wadey Minnaar (Graad 9), Labre Oosthuizen (Graad 9), Ray Johnson (Graad 8) en Mia du Plessis (Graad 8).
Agter: Chris Burger (Graad 10), Adriaan Marx (Graad 11), Marichen Piek (Graad 10), Heinz Bertram (Graad 11), Jaco Gouws(Graad 10), Luan Nel (Graad 11), Stephan Lategan (Graad 11), en Lara du Plessis (Graad 11). Voor: Wilke van Zyl (Graad 11), Jana Wagener (Graad 11), Caitlin du Preez (Graad 10), Gary Junies (Graad 11), JayDee Jooste (Graad 10), Inge van Rooyen (Graad 10), Irene Kiewiets (Graad 11) en Engeri Fourie (Graad 11).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'