GRAAFF-REINET NUUS – Die damvlakke van die Nqwebadam staan tans op 10.4%.
Waterbeperkings is reeds vir maande van krag.
Die laaste goeie reëval van 7.5mm is gemeet op 20 Mei 2018 in Somersetstraat.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'