GRAAFF-REINET NUUS - Leerders van Laer Volkskool het op Woensdag 7 Februarie teen Laerskool Gill in Somerset-Oos krieketwedstryde gespeel.
Volkskool het drie van hulle krieketspanne gestuur om kragte teen Gill te gaan meet.
Die spelers het twee van die drie wedstryde gewen.
Uitslae:
- o. 8-krieketspan verloor met 4 lopies
- o. 9-krieketspan wen met 48 lopies
- o. 13-krieketspan wen met 20 lopies
Die o.8 krieketspan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’