GRAAFF-REINET NUUSFLITS - Irhafu Transport het vir hul 67 minute die kleuters van Camdeboo Dagsorg vermaak met lekker eet en kuier tussen diere.
Die kleuters kon die diere kos gee, vryf en vashou.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'