GRAAFF-REINET NUUS - Die foto van die week is deur Lizemari Jordaan geneem, dit is 'n landskap-foto wat in die Karoo afspeel.
Hierdie treffende beeld vertel talle stories en vang soveel emosies en fasette vas - dankbaarheid, genade, blydskap, liefde, toekoms ongetwyfeld, en so eie aan die Karoo... handevol hoop.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’