KAROO NUUS - Hierdie besonderse Cumulonimbuswolke oftewel supersel, met weerlig en 'n reënbui wat onder dit uitsak, is verlede week tussen Murraysburg en Graaff-Reinet vasgevang.
Volg die fotograaf, Jan-Hendrik Swiegers, op Instagram vir nog pragfoto's van die Karoo.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’