GRAAFF-REINET NUUS - Die Camdeboo Sterilisation Innitiative (CSI) het weer diere vir aanneming.
Erma Voight van CSI vra mense om dit ernstig te oorweeg om 'n huis vir dié diere te bied.
Sy kan gekontak word by 072 1762 175 or erma.voigt@yahoo.com.
Ginger.
Luna.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'