KAROO NUUS - Hofmeyr het onlangs geld van Lottoland Help 'n Dorp ontvang om dié dorp bietjie vir bietjie op te knap.
Kyk vannaand om 21:00, 11 Oktober, op DSTV, kanaal 144 na die uitstending en sien hoe 'n klein gemeenskap hande gevat het en groot dinge verrig het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’