GRAAFF-REINET NEWS — Talle Hoër Volkskool-leerders spog met erekleure na onlangse noemenswaardige prestasies op die sportveld en akademiese terrein.
Om vir erekleure te kwalifiseer moet 'n leerling voldoen aan hoë vereistes of buitengewone goeie prestasies behaal.
Die volgende leerders is almal vereer met erekleure:
Pierre van der Merwe (Akademie Graad 10), Emile Blignaut (Kultuur), Lara du Plessis (Akademie Graad 11), Stephan Lategan (Akademie Graad 11), Maryna Nell (Netbal), Linda Lötter (Netbal), Justin Gafoor (Akademie Graad 11), Theodor Dörfling (Kultuur), Megan Nel (Kultuur), Labre Oosthuizen (Kultuur), Fransene Joubert (Kultuur), Engeri Fourie (Akademie Graad 11), Jana Wagener (Akademie Graad 11), Annelou van der Mescht (Akademie Graad 11), Caitlin du Preez (Akademie Graad 10), Zileke de Jager (Akademie Graad 11), Mia du Plessis (Kultuur), Amorè Cronjè (Kultuur), Inge van Rooyen (Kultuur) en Liezel Nel (Kultuur).
Agter: Pierre van der Merwe, Emile Blignaut, Lara du Plessis, Stephan Lategan, Maryna Nell, Linda Lötter, Justin Gafoor, Theodor Dörfling en Megan Nel. Voor: Labre Oosthuizen, Fransene Joubert, Engeri Fourie, Jana Wagener, Annelou van der Mescht, Caitlin du Preez, Zileke de Jager, Mia du Plessis, Amorè Cronjè, en Inge van Rooyen. Afwesig: Liezel Nel.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'