GRAAFF-REINET NUUS - Dit het alles meer as ‘n eeu gelede begin…
Hoër Volkskool is sedert 1922 ‘n skool waar ‘n omgewing - gesteun deur sterk Christelike waardes - vir Afrikaanssprekende leerders geskep word om hul volle potensiaal te ontwikkel.
Ouers word hartlik uitgenooi om op 15 Mei by Hoër Volkskool te gaan kuier sodat die leerkragte en leerders ouers die versekering en gerusstelling kan gee om die skool te vertrou met ons almal se kosbaarste besittings - ons jeug.
"Ons groot geheim is om op te kyk."
049 891 0514
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’