Video
STEYNSBURG NUUS EN VIDEOS - ñ Haelbui het gistermiddag groot skade vir inwoners van Steynsburg teweeggebring.
Alle voertuie wat nie onderdak was nie, het haelskade opgedoen.
Ronaldo Hugo, ñ boer uit die distrik, deel egter mee dat die seën wat die 103mm reën van Woensdag af teweeggebring het, meer vreugde gee as wat die skades kan demp.
Drie van hul voertuie het haelskade opgedoen.
Die haelbui wat oor Steynsburg uitgesak het. Foto: Rob Southey
VERSKAFDE VIDEO - Haelbui op De Poort (Video: Ronaldo Hugo).
VIDEO - Die Vlekpoortrivier vanoggend.
VIDEO - Die Ruigtekloof in vloed, hierdie kloof voed die Vlekpoortrivier .
'Ons bring jou die nuutste Steynsburg, Karoo nuus'