NIEU-BETHESDA NUUS - Nieu-Bethesda inwoner, Francois Botha is nou ’n Golden Key-toekenning ryker.
Hy het dié prys vir sy akademiese prestasie in bestuursrekeningkunde honneurs ontvang, wat hy aan die Universiteit van die Vrystaat studeer het.
Botha se tuisdorp is trots op hom.
'Ons bring jou die nuutste Nieu-Bethesda, Karoo nuus'