Update
GRAAFF-REINET NUUS - Anelle Thompson, wat op Sondag 29 Augustus dood is ná ‘n stryd met kanker, se lewe word Vrydagmiddag 3 September om 14:00 met 'n gedenkdiens gevier.
Die diens sal lewendig uitgesaai word op Facebook onder die NG-kerk Graaff-Reinet se FB-blad.
LEES MEER: Anelle Thomson verloor stryd teen kanker
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'