GRAAFF-REINET NUUS - Grant Potgieter en Mixie Goedhals het geskiedenis gemaak by Saterdag, 29 Junie se Mountain Drive parkrun in Graaff-Reinet.
Die twee fikse inwoners was die eerstes om aan hul 20ste plaaslike parkrun deel te neem.
Dit is 'n uitsonderlike prestasie, aangesien die jong parkrun nog net vir 22 Saterdae aan die gang is.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'