GRAAFF-REINET NUUS - Die afgelope naweek is 2022 se Mej. Doof SA, Mev. Doof SA en Mnr. Doof SA aangewys.
Kereese Kuppan is Mej.Doof SA, Logan Raasch is eerste prinses en Sasha Cochran tweede prinses.
Janica Louw van Hofmeyr oor wie daar verlede week berig is, is as Mej. Fotogenies aangewys.
Van links is: Logan Raasch (eerste prinses), Kereese Kuppan (Mej. Doof SA 2022) en Sasha Cochran (tweede prinses). Foto: Sonja Raasch
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'