GRAAFF-REINET NUUS - In vandeesweek se Diere-maniere, ontmoet vir Freddy Mercury Whitlock!
Alhoewel hy nie sing nie, is hy lief vir eet en slaap, en geniet dit as jy hom onder sy ken krap.
"Hy is ook 'n uitstekende wagkat," sê sy eienaar, Sarie Whitlock.
Freddy was die Graaff-Reinet SPCA se eerste kat.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'