Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Die eerste flaminke is vandag, 9 Junie, in die Nqwebadam buite Graaff-Reinet gewaar.
Volgens inwoners wat dit kom aanskou het, kom die flaminke net as die dam baie leeg is.
Die dam is minder as 1,5% vol.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'