ABERDEEN NUUS - Raadslede van die DA het Maandag, as deel van die Mandeladagvieringe, sop en brood en doeke aan inwoners van Lotusville uitgedeel.
Hulle kon daarin slaag om 300 koppies sop aan die kinders uit te deel.
'Ons bring jou die nuutste Aberdeen, Karoo nuus'