CRADOCK NUUS - Tydens die Tafelronde Oostelike Provinsie se algemene jaarvergadering in Adelaide, het Cradock Tafelronde (tak 37) hierdie jaar die trofee vir die Tafel in die Oostelike Provinsie met die meeste groei van lede in die 2022/23 gewen.
Nuwe OP-areavoorsitter, Nico Schneider, is ook die aand ingehuldig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’