Video
KAROO NUUS EN VIDEO - Dit blyk dat slaggate aan die toeneem is en het sommige van die gemeenskap raadop.
Adendorp-inwoners het vandag 11 Oktober ingespring om hul hoofpad se slaggate self te herstel met persoonlike fondse en donasies.
VIDEO - Adendorp-inwoners neem self die leisels in die hand met slaggatherstel
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’