GRAAFF-REINET NUUS — Verantwoordelikheid is 'n belangrike pilaar van 'n sterk karakter en glo baie mense dat die grootste geskenk wat hulle hul kinders kan gee is die wortel van verantwoordelikheid.
Laer Volkskool is tans besig om leerders 'n verantswoordelikheidsin te leer en aanvaar die leerders dit soos 'n 'boss'!
Daar sal vir 'n geruime tyd op die onderwerp by die skool gefokus word. Verlede Vrydag is snor-stokkielekkers by die skool verkoop om geld te in.
Die kinders word geleer, onder andere, geleer om altyd hul plig na te kom en om 'n goeie voorbeeld te stel.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'