GRAAFF-REINET NUUS - Die Suid Afrikaanse Nasionale Bloedoortappingsdiens hou vandag, Maandag, 13 Februarie, 'n bloedskenkingskliniek by die NG Nuwekerk se saal in Caledonstraat, Graaff-Reinet.
Hul doelwit is 60 eenhede bloed.
Skenkers en belangstellende skenkers word gevra om dié goeie saak te ondersteun.
Mense sal kan bloed skenk van 2nm tot 6nm.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'