GRAAFF-REINET — Hoër Volkskool se bloedskenk het sommer op 'n hoë noot weggespring die jaar.
Die skool het binne die eerste week van die kwartaal reeds hul eerste bloedskenk geleentheid aangebied.
Sewe nuwe bloedskenkers het geregistreer en geskenk.
HVS het altesaam 41 punte geskenk.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'