GRAAFF-REINET NUUS - Die Hoër Volkskool se onderhoofdogter en hokkiekaptein Inge van Rooyen het sedert laasweek 100 wedstryde vir die skool agter haar naam.
Pa Dawie en ma Wilna, beide oud-Volksies, het hierdie mylpaal saam met haar langs die baan gevier.
Die skool, en die dorp, is trots op Inge se wonderlike prestasie.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'