OOS-KAAP NUUS - ’n Leerder van Hoër Landbouskool Marlow, Theaan le Roux (Bolt), het sy skool in die Oostelike Provinsiespan as atleet verteenwoordig by die ASA 1 Mile Championships op 27 Junie by Pollock Strand in Gqeberha.
Die skool is trots op die jong atleet se besondere prestasie om aan gekies te word om aan ’n nasionale kampioenskap deel te neem.
Theaan le Roux (Bolt) in aksie tydens die ASA 1 Mile Championships. Foto: Hoër Landbouskool Marlow se FB-blad
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’