CRADOCK NUUS - Laer Volkskool se o.10-dogters en seunstennisspelers het Saterdag 12 Augustus aan 'n tennisfees in Cradock deelgeneem en uitstekend gevaar.
Die uitslae is as volg:
Dogters:
- Nelé Wolfaardt - eerste plek
Seuns:
- Ian Maré - eerste plek
- Hermius Botha - tweede plek
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’