GRAAFF-REINET NUUS - Vier leerders van Laer Volkskool het onlangs vir die Synergy-tennisspan in Kaapstad gaan speel en tweede in die toernooi geëindig.
Hermius Botha en Ian Maré was deel van die o. 11-span wat eerste geëindig het.
André Wolfaardt was deel van die o. 12-span wat ook eerste geëindig het. Dante Dercksen het die o. 13-span verteenwoordig. Volkskool eindig tweede in die toernooi.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’