CRADOCK NUUS - Twee leerders van Hoërskool Cradock het op 18 Mei aan die ATKV-senior Taalolimpiade deelgeneem.
Almae Willard en Richelle Janse van Rensburg het puik gevaar, veral as mens in ag neem dat die olimpiade aanlyn plaasgevind het.
Van links is Erika Bos, (fasiliteerder), Almae Willard en Laurette le Roux (fasiliteerder).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’